Akkommodasie

Ons het drie ten volle toegeruste huisies, Protea, Bosbok en Sonop.

Almal met 2 slaapkamers waarvan 1 ‘n dubbelbed het en 1, 2 enkelbeddens. ‘n Badkamer met ‘n stort, toegeruste kombuis en ‘n lekker leefarea. Slaap 4 .

Elke huisie het n onderdak braai op die stoep. Sit rustig en kyk hoe die visse spring ,die watervoels baljaar en beleef die berg in sy volheid!

Tariewe per eenheid

Normale tariewe vir:

  • 2 persone – R700 per nag.
  • 3 persone – R1000 per nag.
  • 4 persone – R1300 per nag.

1 Desember tot middel January:

  • Minimum van twee nagte.
  • 2 persone – R900 per nag.
  • 3 persone – R1300 per nag.
  • 4 persone – R1500 per nag.